Ag ek het net een slegte dag gehad gister.Ek sukkel al van maandag ag  Vertaling - Ag ek het net een slegte dag gehad gister.Ek sukkel al van maandag ag  Duits hoe om te zeggen

Ag ek het net een slegte dag gehad

Ag ek het net een slegte dag gehad gister.

Ek sukkel al van maandag ag met die RAF gelde. Niemand kan my niks se nie, die prokureurs weet nie wat aangaan nie. RAF wil my nie help nie omdat Andre nie brief aan hulle gestuur wat my toestemming gee om namens hom navra te doen nie.

Ek het n brief in die hande gekry wat hy op n tyd opgestel en net n datum verander. Toe moes ek die goed van sy email addres stuur dat hulle net kan sien. Toe eventually gee hulle my details. Hulle het net NAdre terug ge –email op sy email addres, jy sien Andre weet ek het access op sy email en ek ken sy password, ons gebruik dieselfde bank rekening so Andre weet presies alles wat ek doen. Ek meen ek gee die RAF die bedrae en datums en wat gese is en steeds het hulle geweier. Anyway laaste email wat hulle gestuur het is gese hulle is nog besig met arranging urgent payment.

Ek werk mos net van 7:00 – 16:00, gistermiddag na 5 toe bel Andre se werk my, nee Andre gaan laat werk ek moet n lift reel, die person saam wie ek partykeer ry werk net tot 4 uur en sy is my enigste uitweg as ek vas brand, en party keer kry ek n lift saam iemand wat my na die Gautrain stasie in centurion vat.
Maar na 5 is ek gevok, anyway eventually half 6 kry ek die gaitrain bus, hier het ek nie genoeg geld op my kaartjie nie toe dog ek die boy gaan my afgooi van die bus af, gelukkig het hy my gehelp en gese ek moet maar klim maar dis die laaste keer wat ek verniet ry met n 20 min rit kom ek eers op die Centurion Stasie aan, daar mis ek die Gaitrain gister aand, toe moes ek nog n verder 10 minute wag vir n gautrain tot in Pta stasie. Ek kom op Pta stasie toe is dit alreeds 6 uur die aand, toe moes ek nog n verder 8 min wag vir nGautrain bus, die laaste Tswane bus uit die stad uit is 6 uur, ek het n feeling gehad ek gaan gestrand wees in die stad, Anyway die bus laai my af n ek sien die wonderboom bus staan daar toe dink ek , ek moet maar die wonderboom bus by die junction afklim en maar van daar af Noord toe loop en dis moer gevaarlik daar by die taxi rang. Maar toe bel die wonderboom busdrywer om te hoor of pta noord bus al verby is gelukkig nie en toe kon ek darem by die huis kom
0/5000
Van: -
Naar: -
Resultaten (Duits) 1: [Kopiëren]
Gekopieerde!

Wordt vertaald, even geduld aub..
 
Andere talen
De vertaling gereedschap steun: Afrikaans, Albanees, Amharisch, Arabisch, Armeens, Azerbeidzjaans, Baskisch, Bengaals, Birmaans, Bosnisch, Bulgaars, Catalaans, Cebuano, Chichewa, Chinees, Corsicaans, Deens, Duits, Engels, Esperanto, Ests, Fins, Frans, Fries, Galicisch, Georgisch, Grieks, Gujarati, Hausa, Hawaïaans, Haïtiaans Creools, Hebreeuws, Hindi, Hmong, Hongaars, IJslands, Iers, Igbo, Indonesisch, Italiaans, Japans, Javaans, Jiddisch, Kannada, Kazachs, Khmer, Kinyarwanda, Kirgizisch, Klingon, Koerdisch, Koreaans, Kroatisch, Lao, Latijn, Lets, Litouws, Luxemburgs, Macedonisch, Malagasi, Malayalam, Maleis, Maltees, Maori, Marathi, Mongools, Nederlands, Nepalees, Noors, Odia (Oriya), Oeigoers, Oekraïens, Oezbeeks, Pashto, Perzisch, Pools, Portugees, Punjabi, Roemeens, Russisch, Samoaans, Schots Keltisch, Servisch, Sesotho, Shona, Sindhi, Sinhala, Slovaaks, Sloveens, Soendanees, Somalisch, Spaans, Swahili, Taal herkennen, Tadzjieks, Tagalog, Tamil, Tataars, Telugu, Thai, Traditioneel Chinees, Tsjechisch, Turkmeens, Turks, Urdu, Vietnamees, Wels, Wit-Russisch, Xhosa, Yoruba, Zoeloe, Zweeds, taal vertalen.

Copyright ©2024 I Love Translation. All reserved.

E-mail: